Totaal in mandjie R 0.00
   
  en
/of
  en
/of
KUNSTENAARS

SAMESTELLINGS
111 Klassieke Treffers / Classical Hits
111 Somer Treffers
20 Sokkie Jol Danstreffers - Vol.1
20 Sokkie Jol Danstreffers - Vol.2
20 Sokkie Jol Danstreffers - Vol.3
30 & 30 Goue Sokkie Treffers - Vol.13
30 + 30 Goue Afrikaanse Treffers
30 + 30 Goue Sokkie Treffers - Vol.12
30 Goue Gospel Treffers
30 Goue Gospel Treffers - Vol.2
30 Goue Love Songs
30 Goue Oues - Vol.2
30 Goue Sokkie Treffers - Vol. 5
30 Goue Sokkie Treffers - Vol.3
30 Goue Sokkie Treffers DVD - Vol 2
30 Goue Sokkie Treffers DVD - Vol.6
30 Goue Sokkie Treffers DVD - Vol.7
30+30 Goue Afrikaanse Treffers - Vol.3
30+30 Goue Sokkie Treffers - Die Beste Van Die Jare
40 Grootste Love Songs - Vol.3
40 Mega Country Treffers
40 Mega Country Treffers
40 Mega Sokkie Treffers
40 Mega Sokkie Treffers - Vol.2
70s Divas & Beyond
80 Van Die Grootstes - Deur Die Jare
Afrikaans Se Top 20 - Vol. 2
Afrikaanse Top 20 - Vol.1
Afrikaners Rock Plesierig
All Their Greatest Hits 1985-2005 Video Collection
Bakgat Pak
Bakgat Sokkie Top 20
Beautiful Marches
Beautiful Melodies
Beautiful Melodies - Vol.2
Beeld - Ons Kunstenaars - Uitvoergehalte / Export Quality
Beeld Kinderpartytjie
Boere Anthems
Boere Anthems
Bokjol - Spesiale Uitgawe
Bokjol Boks
Braai Boks
Country Se 60 Grootste Treffers
Country Se 60 Grootste Treffers - Vol.2
Country Se Top 20
Die ABC Van Afrikaanse Kinderliedjies
Die Beste 60's Hit Mix Album Ooit
Die Beste 70's Hit Mix Album Ooit
Die Beste 80's Hit Mix Album Ooit
Die Beste 90's Hit Mix Album Ooit
Die Beste Van 30 + 30 Goue Sokkie Deur Die Jare
Die Boere Sokkie
Die Boere Sokkie - Vol.2
Die Grootste Afrikaanse Love Songs 2
Die Grootste Afrikaanse Sokkie
Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol.5
Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol.7
Die Grootste Afrikaanse Sokkie - Vol.8
Die Grootste Afrikaanse Sokkie DVD - Vol.2
Die Grootste CD & DVD Treffers - Vol.1
Die Grootste CD & DVD Treffers - Vol.2
Die Grootste CD & DVD Treffers - Vol.3
Die Grootste Kersfees
Die Grootste Love Songs
Die Grootste Treffers 1
Die Grootste Treffers 2
Die Grootste Treffers 3
Die Grootste Treffers Live
Gospel Skouspel 2010
Gospel Skouspel 2010
Goue Mans Stemme - Vol.5
Hartland
Heavenly Organ
Heavenly Organ - Vol.2
Heavenly Worship Vol.1
Heavenly Worship Vol.2
Hit Mix Sokkie
Hot Country Mix 2009
Hot Summer Mix 2010
Hot Winter Ballads 2009
Hot Winter Mix 2009
Huisgenoot - Kaapse Jol
Huisgenoot - Kaapse Jol
Huisgenoot Gospel Treffers
Huisgenoot Gospel Treffers - Vol.2
Huisgenoot Goue Treffers In Duet
Huisgenoot Kindertreffers
Huisgenoot Skouspel 2008
Huisgenoot Skouspel 2008
Huisgenoot Sokkie Treffers
Huisgenoot Top 20 - Vol.4
Immergroen Boks
Jou Keuse Jou Treffers
Jou Keuse Jou Treffers
Jukebox Treffers - Vol.2
Kersfees Vir Kinders
Kinder Treffers Vir Die Langpad - Vol.7
Klein Kaptein
Kompas - 20 Instrumentale Gospel Treffers
Kyknet DKNT Gospel - Vol.2
Kyknet DKNT Gospel Treffers - Vol.3
Kyknet Jukebox Treffers
Kyknet Jukebox Treffers
Kyknet Jukebox Treffers - Vol.2
Kyknet Jukebox Treffers - Vol.3
Kyknet Jukebox Treffers DVD - Vol. 4
Lekkerliedjie Konsert
Lig - Liefde, Inspirasie, Geloof
Live
M33r Treffers
Mooiste Mooiste Bagpipes
Musiek Vir Die Langpad - Vol.6
Nommer 1 Boks
Ons Eie Divas - Vol.2
Ons Eie Loslappies
Ons Eie Loslappies - Vol.4
Ons Eie Loslappies - Vol.5
Ons Eie Loslappies - Vol.6
Ons Eie Loslappies DVD - Vol.2
Ons Legendes Se Legendes
Ons Legendes Se Legendes
Ons Sing Boney M
Ons Sing In Duet
Ons Sing Jou Taal 5
Ons Sing Kenny & Dolly
Ons Sing Smokie
Op 'n Klassieke Noot
Opskop
Opskop - Vol.1
Opskop 2010!
Plaasjapies
Platinum Gospel Treffers
Platinum Treffers
Platinum Treffers - Vol.2
Platinum Treffers - Vol.3
Platinum Treffers Die DVD - Vol.2
Rapport - Fynproewers
Rapport Country Treffers
Rapport Oppipad
Select Musiek - 21 Jaar Se Treffers
Sexy Sax - Vol.1
Sexy Sax - Vol.2
Skouspel 10
Skouspel 10
Slaap My Kind
Sokkie Boks
Sokkie Lekker
Sokkie Se Top 20
Stadsjapies
Stories Van Jesus
Super Boks Hits / Treffers
The Voice Of Angels
Top Afrikaanse Treffers - Vol.2
Top Afrikaanse Treffers Vol 3
Treffer Na Treffer
Treffer Na Treffer
Treffer Na Treffer - Love Songs
Treffer Na Treffer - Vol.2
Treffer Na Treffer - Vol.2
Treffer Na Treffer - Vol.3
Treffer Na Treffer - Vol.3
Treffer Na Treffer Op Vakansie
Treffer Na Treffer Vir Kleuters
Treffers Van Die Jaar 2001
Treffers Van Die Jaar 2002
Tuisgebak In Afrikaans

Hoe om hierdie webwerf te gebruik

Welkom By Select Musiek!


Jy sal die antwoorde op al jou vrae op hierdie bladsy kry. Indien nie, skakel gerus ons dienssentrum.  Klik Hier.

Hoe vind ek 'n liedjie of 'n kunstenaar?

  • Kyk na die Top 10 lys op die Tuisblad wat ons vir jou saamgestel het. Die gewildste liedjies is daar gelys.
  • Jy kan ook gaan soek na die liedjie of kunstenaar deur die inligting op die soekenjin bo-aan die tuisblad, onder die embleem, in te pons. Jy kan die liedjie se naam en die kunstenaar intik of net die kunstenaar en dan sal daar verskillende opsies wees waar jy dan kan sien waar jy die liedjie kan kry.
  • Jy kan 30 sekondes na ‘n liedjie luister deur op die speelknoppie langsaan die naam van die liedjie te klik.
  • Die liedjie sal dan outomaties vir jou gespeel word.


Hoe koop ek ‘n liedjie nadat ek dit gevind het?

  • Nadat jy die liedjie waarna jy gesoek het, gevind het, klik dan op die mandjie. Jou liedjie sal dan in jou mandjie geplaas word sodat jy dit later kan koop. Jy kan enige hoeveelheid liedjies in jou mandjie laai..
  • Jy kan enigetyd na jou mandjie toe gaan deur net op die mandjie te klik. Jy kan dan besluit of jy nog wil koop en of jy wil klaarmaak.
  • You can also access the checkout process by pressing checkout at the top.
  • Kies asb in watter formaat jy jou liedjie wil hê en klik dan op die dienooreenkomstige opsies. Vir liedjies kan jy dit na jou rekenaar of na jou foon aflaai en vir ‘n volledige album kan jy dit na jou rekenaar toe of na ‘n CD aflaai. DVD’s is ongelukkig net beskikbaar as DVD’s en kan nie afgelaai word nie.
  • Kies die “Vir jou foon” opsie as jy die liedjie direk na jou foon afgelaai wil hê. As dit na jou foon afgelaai is, kan jy dit nie weer in ‘n ander formaat oorsit nie. Die liedjie is dan net beskikbaar op jou foon. Indien jy nie seker is of jou foon aanpasbaar is nie, klik op die opsie Is jou foon aanpasbaar? Is jou foon aanpasbaar? As jy jou tipe selfoon op die lys sien, kan jy voortgaan..


Hoe laai ek ‘n liedjie af nadat ek daarvoor betaal het?

  • Gaan na Aflaaisone op die tuisblad.
  • Jy sal dan die liedjies sien wat jy gekoop het. Die liedjies wat afgelaai kan word, is gemerk met ‘n groen pyltjie.
  • ‘n Rooi pyltjie beteken dat jy reeds die liedjie afgelaai het.
  • Daar sal PC Downloads verskyn op jou skerm nadat jy die aflaaiknoppie gedruk het. Instruksies sal ook verskyn wat jou sal help om die liedjie af te laai.
  • Foon Downloads sal as ‘n sms op jou selfoon verskyn waarop jy geregistreer het. Klik op die link in die SMS om jou liedjie dan na jou foon af te laai.
  • Onthou om die liedjie te stoor sodra dit afgelaai is, anders sal jy weer van vooraf moet begin. Indien jou foon jou die keuse bied om dit op jou SIM of geheue kaart te stoor, kies dan die opsie waar jy altyd jou musiek aflaai.
  • Jy kan jou “Foon downloads” gebruik as ‘n luitoon vir jou selfoon.
  • Sodra jy jou liedjie gekoop het, het jy 24 uur om dit af te laai.
  • Onthou dat jy data kostes moet betaal aan jou netwerk om die liedjie af te laai. Kontak jou netwerk- operateur om jou te help met meer spesifieke inligting en kostes.


Wenk – Vir jou Foon opsie

  • Indien jy ‘n liedjie gekoop het vir jou foon en ‘n sms ontvang het, maar kan nie op die link klik nie, beteken dit dat jou foon nie WAP aanpasbaar is nie. Skakel jou netwerk-operateur. Hulle sal vir jou ‘n sms stuur met die nodige verstellings wat jy moet aanbring.
  • Indien jy enige verdere probleme ondervind, stuur gerus ‘n epos aan support@exactmobile.com
  • Jy kan ons ook skakel by 27822302222 ( Neem asb. kennis dat standaard selfoontariewe geld.)

 

Terme en VoorwaardesPrivacy Policy